Kings Park-stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kings Park
Ligging Durban
Koördinate 29°49′29.60″S 31°1′46.88″O Koördinate: 29°49′29.60″S 31°1′46.88″O
Gebou 1891
Renovasie 1990s
Eienaar
Oppervlak Gras
Tuisveld van Natalse Haaie, Sharks, Golden Arrows en AmaZulu FC
Kapasiteit
55 000 (rugby en sokker)

Kings Park-stadion, ook bekend as Growthpoint Kings Park Stadion vir bemarkingsdoeleindes, is 'n stadion wat in Durban, Suid-Afrika geleë is. Die stadion is oorspronklik in 1891 gebou en is in die middel-1990s opgeknap. Die stadion kan 55 000 toeskouers hanteer en word gebruik vir beide rugby- en sokkerwedstryde. Die stadion word tans deur die volgende spanne gebruik:

Sien ook[wysig]