Kings of Convenience

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kings of Convenience
Kings of Convenience-live2.jpg
Kings of Convenience tydens 'n regstreekse optrede.
Oorsprong Bergen, Noorweë
Genre(s) Pop
Aktiewe jare 1999 — hede
Uitgewer(s) EMI, Astralwerks, Kindercore
Webwerf kingsofconvenience.com
Assosiasies Erlend Øye, The Whitest Boy Alive
Portal.svg Musiekportaal

Kings of Convenience is 'n musiekduo uit Bergen, Noorweë. Die groep is deur die lede Erlend Øye en Eirik Glambek Bøe gevorm. Die musiekstyl word as dromerige en melankoliese kitaarpop beskryf.

Geskiedenis[wysig]

Øye (* 21 November 1975) en Bøe (* 25 Oktober 1975) ken mekaar vanaf hul tiende lewensjaar. Op hul sestiende het hulle saam met twee andere vriende in die groep Skog gespeel. Hierdie groep het een EP, Tom Tids Tale, uitgebring, waarna die groep uitmekaar gegaan het en Øye en Bøe hul eie rigting as Kings of Convenience ingeslaan het.

Diskografie[wysig]

Albums[wysig]

  • Riot on an Empty Street (Astralwerks, 2004)
  • Republic of Two — (Astralwerks, 2004)
  • Versus - Astralwerks — (2001)
  • Quiet Is the New Loud — (Astralwerks, 2001)
  • Kings of Convenience — (Kindercore, 2000)
  • Declaration of Dependence — (2009)

Eksterne skakels[wysig]