Kinnebak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kinnebak
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Familie: Parascorpididae
Subfamilie: Parascorpidinae
Genus: Parascorpis
(Bleeker, 1875)[1]
Spesie: P. typus
Binomiale naam
Parascorpis typus
(Bleeker, 1875) [2]

Die Kinnebak (Parascorpis typus) is 'n vis en endemies aan Suid-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by Maputo. In Engels staan die vis bekend as die Jutjaw. Klassifikasie onseker, die vis word soms by die Kyphosidae of Scorpididae families ingedeel wat verkeerd is.

Voorkoms[wysig]

Die vis is dof grys-bruin en die binnekant van die mond is kieu holtes is wit. Die vis word tot 60 cm lank.

Habitat[wysig]

Die vis leef in riwwe in water wat 15 – 200 m diep is en vreet soöplankton.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Bleeker, P., 1875. Description du genre Parascorpis et de son espèce type. Arch. Néerl. Sci. Nat., Haarlem v. 10: 380-382, 1 pl.
  2. Bleeker, P., 1875.

Eksterne skakel[wysig]