Kinross

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kinross
Ligging van Kinross op 'n kaart (Mpumalanga)
Kinross
Kinross
Koördinate: 26°25′0″S 29°5′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Gert Sibande
Plaaslike Munisipaliteit Govan Mbeki
Stigting 1915
Hierdie artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Vir die nedersetting in Skotland, sien gerus Kinross, Skotland.

Kinross is 'n klein goud-mynbou-dorp in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is vernoem na Kinross, 'n dorp in Skotland, en is in 1915 gestig. Daar is vier goudmyne in die omgewing naamlik: Winkelhaak, Leslie, Bracken en Kinross. Die dorp is naby die groot waterskeiding tussen riviere wat wes na die Atlantiese Oseaan en oos na die Indiese Oseaan vloei. Die dorpie Leandra is 20km wes van Kinross. Die N17 nasionale pad gaan deur Kinross.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]