Kip (munteenheid)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Simbool vir die Kip.

Die Laos Kip is vanaf 1952 die geldeenheid van Laos. Dit is een van die enigste geldeenhede in die wêreld waar geen laër demoninasies bestaan nie (byvoorbeeld: 1 dollar = 100 sente, maar 1 kip = 1 kip).