Kirkwall

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kirkwall
Kirkwall Hotel - geograph.org.uk - 1446206.jpg
Ligging van Kirkwall op 'n kaart (Skotland)
Kirkwall
Kirkwall
Koördinate: 58°59′00″N 2°57′00″W
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Skotland
Unitary authority Orkney
Bevolking (2006)
 - Stad 8 686
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode KW15
Skakelkode(s) 01856

Kirkwall is die grootste dorp en hoofstad van die Orkney-eilande. Dit het 'n bevolking van sowat 8 686 in 2006 gehad. Die naam Kirkwall kom vanaf die Oudnoorse woord "Kirkjuvagr", wat Kerkbaai beteken.

Verwysing[wysig]

  • Kirkwall. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica