Kirof

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Kirof-oblast.
Kirof
Киров
Восход над Кировом.jpg
Vlag van Kirof
Vlag
Wapen van Kirof
Wapen
Die ligging van Kirof-oblast in Rusland
Die ligging van Kirof-oblast in Rusland
Ligging van Kirof op 'n kaart (Kirof-oblast)
Kirof
Kirof
Die ligging van Kirof in Kirof-oblast
Koördinate: 58°36′N 49°39′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Kirof-oblast
Stigting 1181
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Wladimir Bikof
Oppervlak
 - Stad 757 km²  (292,3 vk m)
Bevolking (2013)
 - Stad 483 176
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://www.mo-kirov.ru

Kirof (Russies: Киров), voorheen bekend as Wjatka (Вя́тка) en Chlinof (Хлы́нов), is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Kirof-oblast. Dit is aan die Wjatka-rivier geleë. Die bevolking in 2013 was 483 176.

Eksterne skakels[wysig]