Kisangani

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kisangani
Stanleyville/Stanleystad
Usine de Bralima à Kisangani.JPG
Wapen van Kisangani
Wapen
Bynaam: Boyoma
Ligging van Kisangani op 'n kaart (Demokratiese Republiek van die Kongo)
Kisangani
Kisangani
Koördinate: 0°31′09″N 25°11′46″O
Land Vlag van Demokratiese Republiek van die Kongo Demokratiese Republiek van die Kongo
Provinsie Orientale
Distrik Tshopo
Regering
 - Burgemeester Augustin Osumaka Lofanga
Oppervlak
 - Stad 1 910 km²  (737,5 vk m)
Hoogte 447 m (1 467 vt)
Bevolking (2012)
 - Stad 935 977
 - Digtheid 490/km² (1 269,1/vk m)

Kisangani (voorheen bekend as Stanleyville in Frans en Stanleystad in Nederlands) is 'n stad in die noordooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die stad het 'n bevolking van 935 977 in 2012 gehad en is in die noordelike sentrum van die land geleë.