Klaas Smitsrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Klaas Smitsrivier
Oorsprong Molteno
Monding Swart-Keirivier
Stroomgebied Oos-Kaap
Ligging van Klaas Smitsrivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Klaas Smitsrivier
Klaas Smitsrivier
Koördinate: 32°1′44″S 26°56′0″O Koördinate: 32°1′44″S 26°56′0″O

Die Klaas Smitsrivier is 'n rivier naby Queenstown en vorm deel van die Groot-Keirivier sisteem in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die rivier ontspring suid van Molteno en vloei deur Sterkstroom, eers suidwaarts en dan suidooswaarts, voor hy by die Swart-Keirivier aansluit. 5 km suid van Queenstown sluit die Komanirivier by die Klaas Smitsrivier aan.

Tans is die Klaas Smits-rivier deel van die Mzimvubu tot Keiskama Waterbestuursgebied in.[1]

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.