Kleef

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Kleef • Kleve
Kleve schwanenburg.jpg

Kaart Wapen
Kleve in KLE.svg
DEU Kleve COA.svg
Vlag
Flagge Kleve.svg
 Land Flag of Germany.svg Duitsland
 Deelstaat Flag of North Rhine-Westphalia.svg Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°47′N 6°8′O
 Stigting 1092 (eerste verwysing)
 Stadstatus 25 April 1242
 Oppervlakte:  
 - Totaal 97,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 12 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 49 621[1]
 - Bevolkingsdigtheid 507/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Theodor Brauer (CDU)
 Amptelike webwerf kleve.de

Kleef (Duits: Kleve, Kleverlands: Kleff, Nederlands: Kleef) is 'n stad en munisipaliteit in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipaliteit het 49 621 inwoners (2011) en beslaan 'n oppervlakte van 97,8 km². Kleef lê suidelik van die Ryn aan die grens met Nederland. Na die noordweste lê die Nederlandse munisipaliteit Millingen aan de Rijn.

Die 1. FC Kleef is 'n sokkerklub uit Kleef.

Plekke[wysig]

Plekke in die munisipaliteit Kleef (15):

Bimmen - Brienen - Donsbrüggen - Düffelward - Griethausen - Keeken - Kellen - Kleef (stad) - Materborn - Reichswalde - Rindern - Salmorth - Schenkenschanz - Warbeyen - Wardhausen

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kleef (kategorie)