Klein Karoo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Duitse kaart wat die Klein Karoo aandui.
Die Outeniquaberge in die suide van die Klein-Karoo.

Die Klein Karoo is 'n landstreek in die suide van die provinsie Wes-Kaap waar vroeër op grootskaal met volstruise geboer is. Die gebied strek min of meer van die Langeberg tot die Swartberg. Die hoofdorp is Oudtshoorn. Ander dorpe/nedersettings in die omgewing sluit in: Ladismith, Calitzdorp, De Rust, asook bekende sendingstasies soos Zoar, Amaliënstein, Barrydale en Dysselsdorp.

Sien ook[wysig]