Klein Vrystaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Klein Vrystaat
1876 – 1891 Flag of Transvaal.svg

Flag of Klein Vrystaat

Vlag

Hoofstad Nie gespesifiseer nie
Taal/Tale Nederlands
Regering Republiek
Geskiedenis
 - Stigting 1876
 - Opgelos 1891

Klein Vrystaat was 'n kortstondige Boererepubliek in die Piet Retief omgewing in wat nou Mpumalanga, Suid-Afrika is. Vanaf ongeveer 1876 het 'n groep Boere op grond gewoon wat van die Swazi koning Umbandino gekoop is. In 1886 is 'n formele regering gevorm gevolg deur die aanneming van 'n grondwet.

Die staat het voortbestaan tot 1891 toe dit in die Zuid-Afrikaansche Republiek opgeneem is.

Eksterne skakels[wysig]