Klein vlindervis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Klein vlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Chaetodontidae
Genus: Chaetodon
Subgenus: Lepidochaetodon
Spesie: C. (L.) kleinii
Binomiale naam
Chaetodon (Lepidochaetodon) kleinii
Bloch, 1790
Sinonieme

Chaetodon corallicola Snyder, 1904

Die Klein vlindervis (Chaetodon kleinii) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf KwaZulu-Natal. Onvolwasse vissies is al gevind in Algoabaai. Die vis word tot 15 cm lank en kom in koraal en rots riwwe voor, in water wat 1 – 70 m diep is. Die liggaam is geel met 'n wit kolletjie op elke skub. Die latynse naam kleinii is na aanleiding van die vis se vermoë om in akwariums te kan oorleef. In Engels staan die vis bekend as die Whitespotted butterflyfish.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]