Kleinbloulelie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinbloulelie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Liliopsida
Orde: Asparagales
Familie: Amaryllidaceae
Subfamilie: Agapanthoideae Endl.
Genus: Agapanthus
Spesie: A. africanus
Binomiale naam
Agapanthus africanus
(L.) Hoffmanns., Verz. Pfl.-Kult.: 35 (1824).
Sinonieme

Die Kleinbloulelie (Agapanthus africanus) is 'n meerjarige blomplant en is vinnige groeier met lintvormige blare en ronde hofies met wit of blou buisvormige blomme aan lang stele. Blomtyd is van Desember tot Maart. Die plant verkies vol son of halfskadu en matige water.

Bron[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Verwysings[wysig]

  1. Kleinbloulelie”. URL besoek op 19 Mei 2011.