Kleinblouoorglansspreeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinblouoorglansspreeu
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Sturnidae
Genus: Lamprotornis
Spesie: L. elisabeth
Binomiale naam
Lamprotornis elisabeth
(Stresemann, 1924)

Die Kleinblouoorglansspreeu (Lamprotornis elisabeth) is 'n algemene standvoël in miombo-boomveld. Hulle kom dikwels in groot swerms voor in die winter. Die voël is 19 cm groot en weeg 52 - 66 gram. In Engels staan die voël bekend as die Miombo Blue-eared Starling.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Lamprotornis elisabeth”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.