Kleinkoningriethaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinkoningriethaan
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Rallidae
Genus: Porphyrio
Spesie: P. alleni
Binomiale naam
Porphyrio alleni
Thomson, 1842

Die Kleinkoningriethaan (Porphyrio alleni) is 'n gelokalisserde algemene standvoël en leef in oorstroomde grasveld. Die voël is 25 – 28 cm groot en weeg 110 - 165 gram. In Engels staan die voël bekend as Allen's Gallinule.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Porphyrio alleni”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.