Kleinpikkewyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinpikkewyn
'n Kleinpikkewyn op Bruny-eiland in Tasmanië
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Sphenisciformes
Familie: Spheniscidae
Genus: Eudyptula
Spesie: E. minor
Binomiale naam
Eudyptula minor
(J.R.Forster, 1781)

Die Kleinpikkewyn (Eudyptula minor) is 'n seevoël wat redelik seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 40 - 45 cm groot en weeg 0.8 - 1.6 kg. Die pikkewyn is klein en lyk soos 'n pas-uit-die-nes-Brilpikkewyn. In Engels staan die voël bekend as Little penguin. Dit is sleg eenkeer aangeteken in Suid-Afrika.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kleinpikkewyn (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Eudyptula minor”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.