Kleinpylstormvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinpylstormvoël
P. a. elegans
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Puffinus
Spesie: P. assimilis
Binomiale naam
Puffinus assimilis
Gould, 1838
Subspesies

Die Kleinpylstormvoël (Puffinus assimilis) is 'n stormvoël wat seldsaam is aan die suidkus van Suid-Afrika. Die voël is 25 - 30 cm groot en weeg 210 - 290 g met 'n vlerkspan van 56 - 66 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Little shearwater.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]