Kleinriethaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinriethaan
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Rallidae
Genus: Porzana
Spesie: P. pusilla
Binomiale naam
Porzana pusilla
(Pallas, 1776)

Die Kleinriethaan (Porzana pusilla) is 'n skaars tot algemene standvoël en leef nomadies in vleie, rietplate en oorstroomde grasveld. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 30 - 45 gram. In Engels staan die voël bekend as Baillon's Crake.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kleinriethaan (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Porzana pusilla”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.