Kleinswartooievaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinswartooievaar
Kleinswartooievaar in Londen se dieretuin.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Ciconiiformes
Familie: Ciconiidae
Genus: Ciconia
Spesie: C. abdimii
Binomiale naam
Ciconia abdimii
Lichtenstein, 1823

Die Kleinswartooievaar (Ciconia abdimii) is 'n algemene trekvoël wat in die Sahel broei. Die voël is 76 - 81 cm groot en weeg 1.1 - 1.6 kg. Hulle kom in oop grasvelde en landerye voor en vergader in groot getalle waar vlieënde termiete verskyn. In Engels staan die voël bekend as Abdim's Stork.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Ciconia abdimii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.