Kleinwaterhoender

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinwaterhoender
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Rallidae
Genus: Gallinula
Spesie: G. angulata
Binomiale naam
Gallinula angulata
Sundevall, 1851

Die Kleinwaterhoender (Gallinula angulata) is 'n gelokaliseerde algemene trekvoël en kom in die noordelike gedeelte van Suider-Afrika. Die voël is 22 - 26 cm groot en weeg 100 - 160 gram. In Engels staan die voël bekend as Lessor Moorhen.

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Gallinula angulata”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.