Klerkskraaldam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Klerkskraaldam
Amptelike naam Klerkskraaldam
Land Suid-Afrika
Ligging Noordwes
Koördinate 26°15′8″S 27°9′36″O Koördinate: 26°15′8″S 27°9′36″O
Doel Besproeiing
Openingdatum 1965
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte 13 m
Lengte 605 m
Bakmaat 7 900 000 m³
Dam op Mooirivier

Die Klerkskraaldam is in die Mooirivier in Noordwes, Suid-Afrika. Die dam is langs die N14 nasionale pad tussen Ventersdorp en Krugersdorp geleë.

Die damwal is 13 meter hoog, terwyl die dam 'n oppervlakarea van 377 hektaar beslaan en 'n kapasiteit van 7 900 000 m2 water het. Dit is in 1965 geopen.

Die dam is veral gewild onder hengelaars. Die water is kristalhelder en dis nie altyd so maklik om die visse te vang nie.