Klipbaber

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Klipbaber
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Siluriformes
Familie: Austroglanididae
Genus: Austroglanis
(Skelton, Risch & de Vos, 1984)[1]
Spesie: A. sclateri
Binomiale naam
Austroglanis sclateri
(Boulenger, 1901)[2][3]
Sinonieme
  • Gephyroglanis sclateri (Boulenger, 1901)[4]

Die Klipbaber (Austroglanis sclateri) is 'n varswater vis wat voorkom in die Oranje- en Vaalrivier-stelsels. In Engels staan die vis bekend as Rock catfish.

Voorkoms[wysig]

Die vis is olyfbruin van kleur en word tot 300 mm lank.

Habitat[wysig]

Die vis verkies om in 'n rotsagtige omgewing te leef in vloeiende riviere en verkies stroomversnellings. Hulle vreet ongewerweldes, veral insekte.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Skelton, P. H., L. Risch & L. de Vos, 1984. On the generic identity of the Gephyroglanis catfishes from southern Africa (Pisces, Siluroidei, Bagridae). Rev. Zool. Afr. v. 98 (núm. 2): 337-372.
  2. BioLib (en)
  3. Boulenger, G. A., 1901. Description of a new silurid fish of the genus Gephyroglanis, from South Africa. Ann. S. Afr. Mus. v. 2 (pt 7): 227-228, Pl. 13.
  4. Catalogue of Life (en)

Eksterne skakel[wysig]