Klipplaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Klipplaat
Ligging van Klipplaat op 'n kaart (Oos-Kaap)
Klipplaat
Klipplaat
Koördinate: 33°01′05″S 24°20′25″O Koördinate: 33°01′05″S 24°20′25″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Cacadu
Plaaslike Munisipaliteit Ikwezi
Oppervlak
 - Dorpie 2,19 km²  (0,8 vk m)
Bevolking (2001)
 - Dorpie 1 257
 - Digtheid 570/km² (1 476,3/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 6255

Klipplaat is 'n nedersetting in die westelike Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê 35 km wes van Jansenville. Die dorpie is bekend as 'n spoorweg aansluiting; die lyn van die noorde sluit by die Kaapstad na Port Elizabeth lyn aan. Die naam is afgelei van die eienaardige klipplate in die distrik; groot plat klippe wat op die grond lê of uitsteek. Die NG gemeente Klipplaat is in 1944 gestig, maar het teen 2013 nog eintlik net in naam bestaan.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]