Kloofsig

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kloofsig
Ligging van Kloofsig op 'n kaart (Gauteng)
Kloofsig
Kloofsig
Koördinate: 25°48′47″S 28°12′18″O Koördinate: 25°48′47″S 28°12′18″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Metropolitaanse Munisipaliteit Tshwane
Oppervlak
 - Voorstad 0,29 km²  (0,1 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 863
 - Digtheid 3 000/km² (7 770/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Skakelkode(s) 012
'n Paar van Sol-Tech se studente op die trap voor die kampusgebou in Kloofsig.

Kloofsig is 'n voorstad in die suide van Pretoria, Suid-Afrika. Kloofsig is geleë tussen Lyttelton, Monument Park uitbreiding 2 en die Fonteinedal.

Die voorstad se naam is afkomstig van die kleinerige kloof waardeur 'n mens ry, langs die Fonteinedal op pad na Lyttelton en Irene in die suide.

Verwysings[wysig]

  1. Subplek Kloofsig tydens 2011-sensus