Klooster Reichenau

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Stamp Klosterinsel Reichenau 2008.jpg

Klooster Reichenau



Stigting
724 deur sendelingbiskop Pirminius

Abtei Murbach Pirmin.jpg



Ligging
Eiland Reichenau, Bodenmeer

Lage Reichenau Bodensee.png


Sekularisasie
1803

Die Klooster Reichenau was 'n Benediktynse klooster op die eiland Reichenau in die Bodenmeer. Dit is in 724 gestig en het vanaf 1540 as die priory van die biskop van Konstanz gedien. Naas die abdy in St. Gallen, Switserland en die klooster Fulda in Hesse, Duitsland word dit by die beduidendste kloosters van die Karolingiese tydperk gereken.

Die klooster is in 1803 ontbind, en die gebou huisves tans die raadsaal van die munisipaliteit Reichenau. Die klooster se boekskildery is deur UNESCO in 2003 as wêrelddokumente-erfenis gelys.[1]

Klooster Reichenau

Verwysings[wysig]