Knoppiesdoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Knoppiesdoring
Ook: (en) Knob thorn [1]
S.A. nasionale nommer: 178
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Subkoninkryk: Tracheobionta
Superdivisie: Spermatophyta
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Subklas: Rosidae
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Mimosoideae
Genus: Acacia
Spesie: A. nigrescens
Binomiale naam
Acacia nigrescens
Oliv.

Die Knoppiesdoring (Acacia nigrescens) is 'n boom wat voorkom in Limpopo, Mpumalanga en die noorde van KwaZulu-Natal.

Die immergroen boom bereik 'n hoogte van 16 m met 'n digte, uitgespreide kroon en meestal 'n lang, kaal stam. Ou stamme is donkergrys van kleur en diep gegroef in die lengte [1]. Behalwe die gebruiklike blomme en vrugte in peule, het die boom ook haakdorings in pare, redelik ver uitmekaar, wat tot 5 mm lank word. Onder die dorings vorm daar duidelike knoppe as uitgroeisels van tot 25 mm hoog op die bas.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Knoppiesdoring (kategorie)

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 69. ISBN 978-1-77007-759-1.