Knopstert-skeurtandhaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Knopstert-skeurtandhaai
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Lamniformes
Familie: Odontaspididae
Genus: Odontaspis
Spesie: O. ferox
Binomiale naam
Odontaspis ferox
(A. Risso, 1810)
Verspreiding
Verspreiding
Sinonieme

Odontaspis herbsti Whitley, 1950
Squalus ferox A. Risso, 1810

Die knopstert-skeurtandhaai (Odontaspis ferox) is 'n haai wat wêreldwyd en aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom. Dit word 4,2 m lank en kom tot op dieptes van 420 m voor. Die tweede dorsale vin is kleiner as die voorste dorsale vin. Die haai word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as die Bumpytail ragged-tooth.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Pollard, D., Gordon, I., Williams, S., Flaherty, A. and Fergusson, I. K. (2003). “Odontaspis ferox”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2007. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 25 April 2009.

Eksterne skakel[wysig]