Knoxville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Knoxville
Knoxville bridges.jpg
Bynaam: The Marble City
Ligging van Knoxville in Tennessee
Ligging van Knoxville in Tennessee
Map of USA TN.svg
Ligging van Tennessee in die VSA
Land Vlag van Verenigde State Verenigde State van Amerika
Staat Tennessee
Distrik Knox
Stigting 1786
Regering
 - Burgemeester
Madeline Rogero
Oppervlakte
 - Totaal 254,0 km² (98,1 myl²)
Bevolking (2007)
 - Totaal 183 546
 - Digtheid 724,6/km² (1 876,7/myl²)
Areakode(s) 865
Webwerf: www.cityofknoxville.org

Knoxville is die derde grooste stad in die Amerikaanse deelstaat van Tennessee, en het 'n bevolking van 183 546 in 2007 gehad.

Geografie[wysig]

Knoxville lê in die ooste van Tennessee, en ook in die ooste van die VSA.