Knysnaspeg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Knysnaspeg
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Picidae
Genus: Campethera
Spesie: C. notata
Binomiale naam
Campethera notata
Lichtenstein, 1823

Die Knysnaspeg (Campethera notata) is 'n gelokaliseerde algemene en endemiese standvoël in woud, oewerbos, Euphorbia-ruigtes, melkhoutstruikgewas en uitheemse Acacia- en bloekombome. Weens die voël se klein verspreidings gebied is sy status amper-bedreigd. Die voël is 19 - 21 cm groot en weeg 60 - 70 gram. In Engels staan die voël bekend as die Knysna Woodpecker.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Campethera notata”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.