Koekenaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koekenaap
Ligging van Koekenaap op 'n kaart (Wes-Kaap)
Koekenaap
Koekenaap
 Koekenaap se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 31°31′23″S 18°17′32″O Koördinate: 31°31′23″S 18°17′32″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Weskus
Munisipaliteit Matzikama
Oppervlak[1]
 - Dorp 1,59 km²  (0,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 551
 - Digtheid 975/km² (2 525,2/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 12.4%
 • Kleurling 83.8%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Blank 3.1%
 • Ander 0.3%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 89.3%
 • Engels 2.2%
 • Xhosa 5.2%
 • Ander 3.2%
Poskode (posbus) 8146

Koekenaap is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is noordwes van Lutzville. Die dorp het ontstaan na aanleiding van 'n besproeiingsskema wat hier begin is in 1928. Vandag bestaan die dorpie uit 'n spoorweghalte, poskantoor en 'n paar winkels.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Koekenaap”. Sensus 2011.