Koekoekvalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koekoekvalk
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Accipitriformes
Familie: Accipitridae
Genus: Aviceda
Spesie: A. cuculoides
Binomiale naam
Aviceda cuculoides
Swainson, 1837

Die Koekoekvalk (Aviceda cuculoides) is 'n skaars standvoël wat voorkom aan die ooste en noorde van Suid-Afrika, Zimbabwe en Mosambiek. Die voël is 40 cm groot, weeg 220 - 350 g met 'n vlerkspan van 90 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as African Cuckoo-hawk.

'n Koekoekvalk in vlug,

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]