Koekoekvink

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koekoekvink
Midmar Wildreservaat, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Viduidae
Genus: Anomalospiza
Shelley, 1901
Spesie: A. imberbis
Binomiale naam
Anomalospiza imberbis
(Cabanis, 1868)
Sinonieme

Crithagra imberbis Cabanis, 1868

Die Koekoekvink (Anomalospiza imberbis) is 'n skaars standvoël in Zimbabwe of 'n broeiende somertrekvoël in oop grasveld, veral naby vogtige gebiede. Hulle kom soms in groot swerms voor. Die voël is 13 cm groot en weeg 20 - 23 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cuckoo Finch.

Koekoekvink in Polokwane, Limpopo

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Koekoekvink (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Anomalospiza imberbis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.