Koeweit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
دولة الكويت
Dawlat al-Kuwait
Staat van Koeweit
Vlag van Koeweit Embleem van Koeweit
Vlag Embleem
Volkslied: النشيد الوطني‎
Al-Nasheed Al-Watani
Ligging van Koeweit
Hoofstad Koeweit stad

29°22′N 47°58′O

Grootste stad Koeweit stad
Amptelike tale Arabies
Regering




Emir
• Kroonprins
Eerste Minister
Unitêre parlementêre
erflike
grondwetlike monargiea
de jure onpartydige
demokrasie[1]b
Sabah al-Sabah
Nawaf al-Sabah
Jaber Al-Hamad al-Sabah
Onafhanklikheid
Vorming
• Onafhanklikheid van die
Emiraat van Al Hasa
• Anglo-Ottomaanse Konvensie
• Einde van verdrae
met die Verenigde Koninkryk



1752
1913

19 Junie 1961
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
17 820 km2  (157ste)
6 880 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2014-skatting
 - 2005-sensus
 - Digtheid
 
3 965 000 (140ste)
2 213 403[2]
200,2 / km2 (61ste)
518,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2011-skatting

$163,671 miljard[3] (58ste)
$58 080[3] (5de)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$173,240 miljard[3] (52ste)
$45 824[3] (8ste)

MOI (2013) 0,814[4] (46ste)  –  baie hoog
Geldeenheid Dinar (KWD)
Tydsone
 - Somertyd
AST / KSA (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .kw
Skakelkode +965
a. Nominale opvolging binne die Huis van Sabah.
b. Emiraat / prinsdom.
Kaart wat Koeweit vertoon

Koeweit (Arabies: دولة الكويت‎, Al Kuwayt), amptelik die Staat van Koeweit (دولة الكويت Dawlat al-Kuwait), is 'n Emiraat in die Midde-Ooste en Asië aan die Persiese Golf. Dit het 'n oppervlakte van 17 820 km² en 'n bevolking van 3 965 000 in 2014 gehad. Koeweit lê in die noordooste van Saoedi-Arabië, in die suidooste van Irak en in die suidweste van Iran. Die hoofstad en grootste stad is Koeweit. Olie maak 'n groot bydrae tot Koeweit se ekonomie.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Koeweit”. CIA World Factbook.
  2. (en) Population of Kuwait”. Kuwait Government Online.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) Koeweit”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 10 Augustus 2014.
  4. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21-25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 10 Augustus 2014.


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika