Kokoseilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Territory of the Cocos (Keeling) Islands
Gebied van die Kokoseilande
Vlag van die Kokoseilande Wapen van die Kokoseilande
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Maju Pulu Kita
(Maleis vir: "Ons ontwikkelde eiland")
Volkslied: Advance Australia Fair
Ligging van die Kokoseilande
Hoofstad West Island

12°11′S 96°49′W

Grootste stad Bantam
Amptelike tale Engels (de facto)
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
• Administrator
Federale parlementêre
grondwetlike monargie
Elizabeth II
Peter Cosgrove
Jon Stanhope
Onafhanklikheid
Stigting
• Anneksasie deur die
Britse Ryk
• Oorgeplaas na
Australiese beheer

Australiese eksterne gebied

1857

1955
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
14 km2  
5,3 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2009-skatting
 - Digtheid
 
596[1] (241ste)
43 / km2
112 / myl2
Geldeenheid Australiese dollar (AUD)
Tydsone
 - Somertyd
CCT (UTC+6:30)
nie toegepas nie (UTC+6:30)
Internet-TLD .cc
Skakelkode +61 891
Kaart wat die Kokoseilande vertoon

Die Kokoseilande (Engels: Cocos (Keeling) Islands, Territory of Cocos (Keeling) Islands of Cocos Islands and Keeling Islands) is twee ringvormige eilande suid-wes van Java in die Indiese Oseaan tussen Australië en Sri Lanka.

Die eilande is 'n gebiedsdeel van Australië met 'n oppervlakte van 14 km² en het 'n bevolking van 596 in 2009 gehad. Die hoofstad is West Island en die grootste stad is Bantam. Die Kokoseilande is in 1609 deur kaptain William Keeling ontdek.

Maleisiese Naam Engelse Naam Oppervlakte (km²)
Pulau Luar Horsburgh Island 1,04
Pulau Tikus Direction Island 0,34
Pulau Pasir Workhouse Island 0,00
Pulau Beras Prison Island 0,02
Pulau Gangsa Woeplace Islets <0,01
Pulau Selma Home Island 0,95
Pulau Ampang Kechil Scaevola Islet <0,01
Pulau Ampang Canui Island 0,06
Pulau Wa-idas Ampang Minor 0,02
Pulau Blekok Goldwater Island 0,03
Pulau Kembang Thorn Island 0,04
Pulau Cheplok Gooseberry Island <0,01
Pulau Pandan Misery Island 0,24
Pulau Siput Goat Island 0,10
Pulau Jambatan Middle Mission Isle <0,01
Pulau Labu South Goat Island 0,04
Pulau Atas South Island 3,63
Pulau Kelapa Satu North Goat Island 0,02
Pulau Blan East Cay 0,03
Pulau Blan Madar Burial Island 0,03
Pulau Maria West Cay 0,01
Pulau Kambling Keelingham Horn Island <0,01
Pulau Panjang West Island 6,23
Pulau Wak Bangka Turtle Island 0,22

Verwysings[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kokoseilande (kategorie)
  1. (en) Cocos (Keeling) Islands”. The World Factbook. Central Intelligence Agency. URL besoek op 27 Augustus 2014.
Vlag van Australië Australië Wapen van Australië
Deelstate: Nieu-Suid-WallisQueenslandSuid-AustraliëTasmaniëVictoriaWes-Australië
Interne gebiede: Australiese HoofstadgebiedJervisbaaigebiedNoordelike Gebied
Eksterne gebiede: Asmore- en Cartier-eilandeAustralies-Antarktiese GebiedHeard- en McDonaldeilandeKerseilandKokoseilandeKoraalsee-eilandeNorfolkeiland


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika