Kolkarakter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Kolkarakter of kolpunt (Engels: "Bullet") word gewoonlik gebruik om 'n lys van dinge te skryf.

Byvoorbeeld:

Inkopielys:

  • Brood
  • Melk
  • Piesangs
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kolkarakter (kategorie)