Kolomna

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kolomna
Коломна
Die binnestad van Kolomna
Die binnestad van Kolomna
Vlag van Kolomna
Vlag
Wapen van Kolomna
Wapen
Die ligging van Moskou-oblast in Rusland
Die ligging van Moskou-oblast in Rusland
Ligging van Kolomna op 'n kaart (Moskou-oblast)
Kolomna
Kolomna
Die ligging van Moskou-oblast in Rusland
Koördinate: 55°05′0″N 38°47′0″O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Moskou-oblast
Stigting 1177
Stadstatus 1177
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Waleri Schuwalow
Oppervlak
 - Stad 65,1 km²  (25,1 vk m)
Hoogte 125 m (410 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 147 900
 - Digtheid 2 272/km² (5 884,5/myl2)
Tydsone MSK (UTC+04:00)
Poskode 140400–140415
Skakelkode(s) 7 4966
Webwerf: kolomnagrad.ru

Kolomna (Russies: Коломна) is 'n stad in die Russiese Federasie met 148 000 inwoners. Die antieke stad is in die Moskou-oblast, geleë by die samevloei van die Moskwa- en die Okarivier. Die stad is in 1177 gestig. Dit is tans die administratiewe sentrum van die Kolomenski-distrik van die Moskou-oblast. Soos sommige antieke Russiese stede het Kolomna 'n kremlin, wat 'n fort is soortgelyk aan die meer beroemde een in Moskou (dit is ook uit rooi bakstene gebou). Kolomna se kremlin was 'n onderdeel van die Groot Abatis-grens. Verskeie torings en twee muur-fragmente het behoue gebly en is in 'n goeie toestand; 'n museum is binne-in geleë.