Colosseum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Kolosseum)
Spring na: navigasie, soek
Colosseum*
Unesco-wêrelderfenisgebied

Colosseum in Rome, Italy - April 2007.jpg
Die Colosseum in Rome.
Ligging van Colosseum op 'n kaart (Italië)
Colosseum
Colosseum
Koördinate: 41°53′24″N 12°29′31″O
Lande Vlag van Italië Italië
Tipe Kultureel
Kriteria i, ii, iii, iv, vi
Verwysings 91
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1980  (4de Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Colosseum is 'n 4 verdieping hoë ovale gebou in Rome. Dit was oorspronklik 57 m hoog, 188 lank en 156 m breed. Keiser Vespasian na keiser Nero het dit gebou. In die eerste verdieping het die Senatore, Priesters en hoë beamptes gesit. In die tweede ry het die normale volk gesit. En in die derde ry die vrygelate slawe. En in die vierde ry het die vroue en kinders gesit.

Eksterne skakels[wysig]