Komaggas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Komaggas
Ligging van Komaggas op 'n kaart (Noord-Kaap)
Komaggas
Komaggas
Koördinate: 29°48′0″S 17°30′0″O Koördinate: 29°48′0″S 17°30′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Namakwa
Plaaslike Munisipaliteit Nama Khoi
Tydsone SAST (UTC+2)

Komaggas is 'n klein nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die naaste groot dorp is Springbok, Noord-Kaap.

Geskiedenis[wysig]

Die nedersetting het ontstaan in 1829 toe 'n sendingstasie gestig is deur JH Schmelen van die Londense Sendinggenootskap. In 1843 is dit aan die Rynse Sending oorgedra en in 1926 aan die NG Kerk.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]