Komatirivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Komatirivier
Incomatie
Die kloof naby Carolina in die boloop van die Komati.
Die kloof naby Carolina in die boloop van die Komati.
Oorsprong Naby Ermelo, Mpumalanga
Sytak -links Krokodilrivier
Monding Indiese oseaan
Stroomgebied Suid-Afrika, Swaziland, Mosambiek
Lengte 480 km (298 myl)
Oorsprong-hoogte 1800 m
Monding-hoogte 0
Gemiddelde afloop 111 m/s³
Stroomgebiedopp. 50,000 km²
Ligging van Komatirivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Komatirivier
Komatirivier
Monding van die Komatirivier
Koördinate: 25°59′0″S 32°29′0″O Koördinate: 25°59′0″S 32°29′0″O

Die Krokodilrivier is 'n takrivier van die Komatirivier.

Ontstaan en roete[wysig]

Die oorsprong van die Komatirivier is wes van Carolina in die Ermelodistrik van Mpumalanga, op 'n hoogte van ongeveer 1 800 meter bo seevlak.

Daarna vloei dit in 'n noordoostelike rigting vir ongeveer 480 kilometer en mond uit in die Indiese Oseaan by Maputobaai.