Kongo (skip)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Kongo in haar 1944-konfigurasie.
Die Kongo voor 1927.

Die Kongo was 'n slagskip van die Japannese Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Sy is in 1913 in diens geneem nadat sy in Engeland gebou was. Sy was as 'n kruiser gebou maar net voor die Tweede Wêreldoorlog omgebou as 'n slagskip. Sy is gekelder gedurende 1944.

Tegniese besonderhede[wysig]

Sy het 31,720 ton water verplaas en was aangedryf deur vier turbines wat gesamentlik 136,000 skeepsperdekrag gelewer en 'n topspoed van 30.5 knope verseker het. Sy was toegerus met agt 14-duim kanonne, veertien 4-duim kanonne en agt 5-duim lugafweer kanonne.

Bron[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kongō (bladsy)

Koördinate: 26°09′N 121°23′O