Koning-makriel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Katonkel
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Scombridae
Genus: Scomberomorus
Spesie: S. commerson
Binomiale naam
Scomberomorus commerson
(Lacépède, 1800)

Die Koning-makriel of Katonkel (Scomberomorus commerson) is 'n vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is lenig met vele donker dwarsstrepe op die sye. Dit het skerp driehoekige tande. Dit kan tot 2m lank word en weeg dan 46 kg. Kom voor aflandig by riwwe. Dit is 'n gewilde sportvis. In Engels staan die vis bekend as die Couta of King Mackerel.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]