Koningklipvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koningklipvis
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Paracanthopterygii
Orde: Ophidiiformes
Familie: Ophidiidae
Genus: Genypterus
Spesie: G. capensis
Binomiale naam
Genypterus capensis

Die Koningklipvis (Genypterus capensis) is 'n gesogte vis wat endemies is aan Suider-Afrika en kom voor vanaf Swakopmund tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Kingklip.

Voorkoms[wysig]

Die kop en lyf is 'n dowwe pienk kleur. Die vis word tot 1.5m lank. Die dorsale en anale vinne is lank en kom saam by die stertvin. Die bekken vin is twee dun strale onder die ken en die skubbe is klein.

Habitat[wysig]

Die vis leef in rots areas op die kontinentale bank en die boonste gedeelte daarvan in water wat 50 – 550 m diep is. Die vis is naglewend en vreet bodem vis, skaaldiere en tjokka. Die vis het groot kommersiële waarde.

Bronne[wysig]

Sien ook[wysig]

Eksterne skakel[wysig]

Verwysings[wysig]