Koopmansfontein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koopmansfontein
Ligging van Koopmansfontein op 'n kaart (Noord-Kaap)
Koopmansfontein
Koopmansfontein
Koördinate: 28°14′0″S 24°2′0″O Koördinate: 28°14′0″S 24°2′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Frances Baard
Plaaslike Munisipaliteit Dikgatlong
Tydsone SAST (UTC+2)

Koopmansfontein is 'n spoorweghalte en klein nedersetting op die R31 hoofpad in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is moontlik vernoem na 'n Griekwa met die naam van Koopman. Die nedersetting is sowat 20 km noordwes van Ulco.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]