Koraalboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koraalboom
S.A. nasionale nommer: 245 [1]
Bloeiwyses van 'n Koraalboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Papilionoideae
Genus: Erythrina
Spesie: E. lysistemon
Binomiale naam
Erythrina lysistemon
Hutch.

Die Koraalboom (Erythrina lysistemon) is 'n boom wat voorkom langs die KwaZulu-Natalse kus, struikbosse en droë boswêreld; ook in hoë reënvalgebiede op redelike hoë hoogtes soos op die hoëveld. Die boom is 'n groei vinnig en is bestand teen droogte. Die stam is gladderig en die kroon yl. Elke blom het 'n groot kroonblaar wat vier kleineres omsluit. Blomtyd is van Julie tot Augustus.

Medisinale gebruik[wysig]

Daar word druppels vir oorpyn van die blare gemaak en 'n brousel van die wortels vir verstuitings.

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Koraalboom (kategorie)

Bronne[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. ISBN 978-1-77007-759-1.