Koraalklipkabeljou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koraalklipkabeljou
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Serranidae
Subfamilie: Epinephelinae
Genus: Cephalopholis
Spesie: C. miniatus
Binomiale naam
Cephalopholis miniatus
(Forskal, 1775)
Sinonieme

Die Koraalklipkabeljou (Cephalopholis miniata) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika, vanaf die Transkei en verby die Mosambiekkus, voorkom. Die vis is herlderrooi met blouspikkels. Dit word tot 40 cm lank em weeg dan 600g. Die vis kom voor in grotte of lyste in koraal- en rotsriwwe. In Engels staan die vis bekend as Coral rockcod.

'n Koraalklipkabeljou in die Rooi See.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Cabanan, A. S., Culbicki, M., Fennesy, S., Heemstra, P.C. & Yeeting, B. (2008). Cephalopholis miniata. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 28 Augustus 2009.

Eksterne skakel[wysig]