Koringvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koringvoël
Mannetjies koringvoël naby Baringo-meer in Kenia
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Passeridae
Genus: Plocepasser
Spesie: P. mahali
Binomiale naam
Plocepasser mahali
(Smith, 1836)
Verspreiding oor suidelike Afrika. Nota: Die kaart wys slegs die suidelike verspreiding. Lees teks vir meer details.
Verspreiding oor suidelike Afrika. Nota: Die kaart wys slegs die suidelike verspreiding. Lees teks vir meer details.

Die Koringvoël (Plocepasser mahali) is 'n algemene standvoël in doringboomsavanne en droë boomveld. Hulle kom gewoonlik in groepies voor en broei koöperatief. Die neste is slordige bondels gras aan die kant van doringbome se blaredak. Die voël is 17 cm groot en weeg 41 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-browed Sparrow-Weaver.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Plocepasser mahali”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.