Kortvin-mako

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kortvin-mako
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Orde: Lamniformes
Familie: Lamnidae
Genus: Isurus
Spesie: I. oxyrinchus
Binomiale naam
Isurus oxyrinchus
Rafinesque, 1810
Isurus oxyrinchus distmap.png
Isurus oxyrinchus

Die kortvin-mako (Isurus oxyrinchus) is 'n haai wat regoor die wêreld voorkom in tropiese, sub-tropiese en gematigde water. In Engels staan die haai bekend as die Shortfin mako.

Voorkoms[wysig]

Die haai is diepblou op die rug, die sye is silwer-blou en die pens is wit. Die kortvin-mako het 'n sterk stert en 'n gepunte kop met 'n sterk kakebeen wat vol skerp tande is. Hulle word tussen 25 tot 150 kg swaar in Suid-Afrika, terwyl enkele haaie van bykans 400 kg elders gevang is.

Habitat en gewoontes[wysig]

Hulle vermy vlak water en hou in die oop water, en is alleenlopers. Hulle eet enige mediumgrootte vis. Hulle kom veral voor naby riwwe in sandbaaie. Hulle verkies donkerder waters of warm, groenerige water. Hulle eet klein vissies soos harders en ansjovis. Hulle word beide vanaf die kus en bote gevang en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Dit is nie 'n gewilde eetvis nie.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. iucn.org, More oceanic sharks added to the IUCN Red List, IUBN Rooi Lys, 2007-02-22.

Eksterne skakel[wysig]