Kraaipan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kraaipan
Ligging van Kraaipan op 'n kaart (Noordwes)
Kraaipan
Kraaipan
Koördinate: 26°17′0″S 25°18′0″O Koördinate: 26°17′0″S 25°18′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Tydsone SAST (UTC+2)

Kraaipan is 'n dorp tussen Mafikeng en Vryburg in die voormalige Betsjoeanaland. Die dorp is belangrik in die Suid-Afrikaanse geskiedenis as die toneel van die eerste gevegte van die Tweede Vryheidsoorlog. Na die oorlogsverklaring, op 12 Oktober 1899, het die Boere, onder leiding van Generaal Koos de la Rey, 'n gepantserde trein, die Mosquito, by Kraapan gebuit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]