Kraanvoëlagtiges

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gruiformes
Mahem, Balearica regulorum gibbericeps
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Infraklas: Neognathae
Orde: Gruiformes
Bonaparte, 1854
Globale verspreiding van kraanvoëls en verwante spesies.
Globale verspreiding van kraanvoëls en verwante spesies.
Families

Omtrent 5-10 lewendig, sien teks.

Kraanvoëlagtiges (Gruiformes) is 'n orde van voëls wat 'n heterogene versameling van voëls omvat, en waarskynlik nie 'n natuurlike groep vorm nie. Die groep staan ook soms bekend as die kraanvoëls, ralle en verwantes. Verskeie fossiele van die orde is al gevind, waarvan sekere families al uitgesterf het. Die oudste fossiele stam uit die vroeë Eoseen.

Taksonomie[wysig]

Sien ook[wysig]